GLORIA

GEOMAR Library Ocean Research Information Access

Your email was sent successfully. Check your inbox.

An error occurred while sending the email. Please try again.

Proceed reservation?

Export
Filter
  • Comparative Studies. Non-European Languages/Literatures  (1)
Material
Person/Organisation
Language
Years
Subjects(RVK)
  • Comparative Studies. Non-European Languages/Literatures  (1)
RVK
  • 1
    Online Resource
    Online Resource
    Academy of Science of South Africa ; 2022
    In:  Tydskrif vir Geesteswetenskappe Vol. 62, No. 3 ( 2022-09), p. 453-475
    In: Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Academy of Science of South Africa, Vol. 62, No. 3 ( 2022-09), p. 453-475
    Abstract: Om tot ekonomiese groei en ontwikkeling by te dra, moet 'n aandelemark, as 'n toonaange-wende ekonomiese aanwyser, die makroekonomiese grondbeginsels van 'n land weerspieel. Die weerspieeling van politieke en ekonomiese ontwikkelings in opbrengste van genoteerde maatskappye dui op die risikoprofiel van maatskappye en die aandelebeurs. Die doel van hierdie artikel is om 'n historiese perspektief te verskaf oor die wyse waarop politieke en ekonomiese ontwikkelings gedurende die tydperk 2000-2010 in die opbrengste van die Johannesburgse aandelebeurs (die JSE Bpk.) weerspieël word. Die geskiedenis van die JSE gedurende hierdie tydperk kan in drie fases verdeel word: die fase voor die globale finansiële krisis (GFK), die GFK-fase, en die post-GFK-fase. In die studie is tot die gevolgtrekking gekom dat die JSE makroëkonomiese toestande, politieke veranderinge en wêreldgebeure gedurende die tydperk 2000-2010 weerspieël het. Die JSE het positief gereageer op hoër kommoditeitspryse en op 'n verbetering in ekonomiese en politieke vooruitsigte, maar het ook sy toenemende kwesbaarheid getoon vir aansteeklike internasionale gebeure en finansiële krisisse, soos die GFK en toe die dotcom-borrel gebars het.
    Type of Medium: Online Resource
    ISSN: 0041-4751 , 2224-7912
    RVK:
    Language: Unknown
    Publisher: Academy of Science of South Africa
    Publication Date: 2022
    detail.hit.zdb_id: 2137041-2
    SSG: 25
    SSG: 5,3
    SSG: 7,23
    Location Call Number Limitation Availability
    BibTip Others were also interested in ...
Close ⊗
This website uses cookies and the analysis tool Matomo. More information can be found here...