GLORIA

GEOMAR Library Ocean Research Information Access

Your email was sent successfully. Check your inbox.

An error occurred while sending the email. Please try again.

Proceed reservation?

Export
Filter
  • Afrikaans  (1)
Material
Publisher
Language
  • Afrikaans  (1)
Years
  • 1
    Online Resource
    Online Resource
    Medpharm Publications ; 2020
    In:  Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie Vol. 38, No. 1 ( 2020-3-3), p. 60-70
    In: Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie, Medpharm Publications, Vol. 38, No. 1 ( 2020-3-3), p. 60-70
    Abstract: Die Maricorivier, in die Noordwes Provinsie van Suid Afrika, is in terme van bewaring as ’n prioriteitsgebied verklaar. Die doel van hierdie ondersoek was om die makroinvertebraatdiversiteit van die Maricorivier te bepaal, te dokumenteer en te publiseer. Makroinvertebrate is tydens vyf opnames by ses lokaliteite in die rivier met die gepaste nette en tegnieke versamel, terwyl geselekteerde waterkwaliteitsparameters telkens in-situ gemeet is. ’n Totale diversiteit van 172 taksa (20 ordes en 81 families), verteenwoordig deur 12540 organismes, is tydens die ondersoek gevind. Die meeste van die families wat bekend is daarvoor dat hulle ’n voorkeur vir water van hoë kwaliteit vertoon, is gevind. Waardes vir temperatuur, pH, EG, vloeisnelheid en turbiditeit was deurentyd binne die toleransiereekse vir akwatiese makro-invertebrate. Uit die resultate kan daar afgelei word dat die rivier oorwegend oor ’n hoë taksa-rykheid en diversiteit beskik en dat die taksa eweredig versprei is, wat op ’n gesonde ekostelsel dui. Die teenwoordigheid van verskeie hoogs sensitiewe taksa ondersteun hierdie stelling.
    Type of Medium: Online Resource
    ISSN: 2222-4173 , 0254-3486
    URL: Issue
    Language: Afrikaans
    Publisher: Medpharm Publications
    Publication Date: 2020
    detail.hit.zdb_id: 2141507-9
    SSG: 11
    Location Call Number Limitation Availability
    BibTip Others were also interested in ...
Close ⊗
This website uses cookies and the analysis tool Matomo. More information can be found here...