GLORIA

GEOMAR Library Ocean Research Information Access

Ihre E-Mail wurde erfolgreich gesendet. Bitte prüfen Sie Ihren Maileingang.

Leider ist ein Fehler beim E-Mail-Versand aufgetreten. Bitte versuchen Sie es erneut.

Vorgang fortführen?

Exportieren
Filter
  • Keyser, N  (1)
  • Unbekannt  (1)
  • Komparatistik. Außereuropäische Sprachen/Literaturen  (1)
Materialart
Verlag/Herausgeber
Person/Organisation
Sprache
  • Unbekannt  (1)
Erscheinungszeitraum
Fachgebiete(RVK)
  • Komparatistik. Außereuropäische Sprachen/Literaturen  (1)
RVK
  • 1
    Online-Ressource
    Online-Ressource
    Academy of Science of South Africa ; 2022
    In:  Tydskrif vir Geesteswetenskappe Vol. 62, No. 3 ( 2022-09), p. 453-475
    In: Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Academy of Science of South Africa, Vol. 62, No. 3 ( 2022-09), p. 453-475
    Kurzfassung: Om tot ekonomiese groei en ontwikkeling by te dra, moet 'n aandelemark, as 'n toonaange-wende ekonomiese aanwyser, die makroekonomiese grondbeginsels van 'n land weerspieel. Die weerspieeling van politieke en ekonomiese ontwikkelings in opbrengste van genoteerde maatskappye dui op die risikoprofiel van maatskappye en die aandelebeurs. Die doel van hierdie artikel is om 'n historiese perspektief te verskaf oor die wyse waarop politieke en ekonomiese ontwikkelings gedurende die tydperk 2000-2010 in die opbrengste van die Johannesburgse aandelebeurs (die JSE Bpk.) weerspieël word. Die geskiedenis van die JSE gedurende hierdie tydperk kan in drie fases verdeel word: die fase voor die globale finansiële krisis (GFK), die GFK-fase, en die post-GFK-fase. In die studie is tot die gevolgtrekking gekom dat die JSE makroëkonomiese toestande, politieke veranderinge en wêreldgebeure gedurende die tydperk 2000-2010 weerspieël het. Die JSE het positief gereageer op hoër kommoditeitspryse en op 'n verbetering in ekonomiese en politieke vooruitsigte, maar het ook sy toenemende kwesbaarheid getoon vir aansteeklike internasionale gebeure en finansiële krisisse, soos die GFK en toe die dotcom-borrel gebars het.
    Materialart: Online-Ressource
    ISSN: 0041-4751 , 2224-7912
    RVK:
    Sprache: Unbekannt
    Verlag: Academy of Science of South Africa
    Publikationsdatum: 2022
    ZDB Id: 2137041-2
    SSG: 25
    SSG: 5,3
    SSG: 7,23
    Standort Signatur Einschränkungen Verfügbarkeit
    BibTip Andere fanden auch interessant ...
Schließen ⊗
Diese Webseite nutzt Cookies und das Analyse-Tool Matomo. Weitere Informationen finden Sie hier...