GLORIA

GEOMAR Library Ocean Research Information Access

Your email was sent successfully. Check your inbox.

An error occurred while sending the email. Please try again.

Proceed reservation?

Export
Filter
  • Benelux / Low Contries Studies  (1)
Material
Person/Organisation
Language
Years
FID
  • 1
    Online Resource
    Online Resource
    Academy of Science of South Africa ; 2016
    In:  Tydskrif vir Geesteswetenskappe Vol. 56, No. 2-1 ( 2016-06), p. 410-437
    In: Tydskrif vir Geesteswetenskappe, Academy of Science of South Africa, Vol. 56, No. 2-1 ( 2016-06), p. 410-437
    Abstract: Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) is 'n navorsingsinstituut en diensverskaffer vir Afrikaans in digitale kontekste. Ten einde verantwoorde keuses met betrekking tot VivA se produk- en diensaanbod te maak, is kwantitatiewe en kwalitatiewe navorsing gedoen om tekortkominge in die Afrikaanse mark van digitale taalprodukte te bepaal. Sewe temas is uit die fokusgroepgesprek geïdentifiseer. Een van die belangrikste bevindinge is dat 'n groot deel van die Afrikaanse gebruikers in hierdie steekproef nie geweet het van die Afrikaanse Wiktionary en Wikipedia nie. Dit het duidelik geblyk dat Afrikaanse gebruikers veral n behoefte het aan vier elektroniese Afrikaanse hulpmiddels, te wete 'n aanlyn/mobiele weergawe van Afrikaanse Woordelys en Spelreëls; 'n Afrikaanse grammatikatoetser; 'n terminologiebank; en outomatiese vertaalhulpmiddels. Ofskoon die meerderheid respondente n redelik negatiewe belewenis met betrekking tot outomatiese vertaalhulp gehad het, is bevind dat n beduidende aantal tog positief daaroor is en n sterk behoefte aan so n hoëkwaliteitproduk het. Op grond van hierdie navorsing is die markbehoeftes van die Afrikaanse gemeenskap bepaal en verskeie produkte en dienste is voorgestel. Ten einde aan die geïdentifiseerde markbehoeftes te voldoen, sluit VivA se aanvangsprodukte en -dienste onder andere die volgende in: Woordeboekportaal; Taalportaal; Adviesportaal; Korpusportaal; en Inligtingsportaal.
    Type of Medium: Online Resource
    ISSN: 0041-4751 , 2224-7912
    RVK:
    Language: Unknown
    Publisher: Academy of Science of South Africa
    Publication Date: 2016
    detail.hit.zdb_id: 2137041-2
    SSG: 25
    SSG: 5,3
    SSG: 7,23
    Location Call Number Limitation Availability
    BibTip Others were also interested in ...
Close ⊗
This website uses cookies and the analysis tool Matomo. More information can be found here...